Stilton

Stilton
Blou stilton.
Blou stilton.
Oorsprong  Engeland
Melkbron  Koeie
Eienskappe
Gepasteuriseer  Ja
Tekstuur  Halfsag, krummelrig
Veroudering  Minstens 9 weke

Stilton is ’n Engelse kaas waarvan daar twee soorte is: blou, wat bekend is vir sy sterk smaak en reuk, en die minder bekende wit. Albei word in Europa beskerm; net kase wat in Derbyshire, Leicestershire en Nottinghamshire volgens streng regulasies gemaak word, mag die naam "stilton" kry. Die kaas wat deesdae gemaak word op die dorp Stilton (wat nou in Cambridgeshire val en van waar die naam kom) kan dus nie as stiltonkaas verkoop word nie.[1]

  1. Aaron-Spencer Charles (28 Desember 2011). "Cheese made in Stilton not allowed to be called Stilton – it's the law" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2012. Besoek op 28 Desember 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search